Afdeling C tipe vrae bepaal hoe goed jy jou kennis oor Wetenskap kan toepas in alledaagse situasies.
Een van die vrae wat jy in hierdie afdeling sal kry is 'n opstel. Maak dan eers seker dat jy verstaan waaroor jy moet skryf. Bestudeer dan die assesseringsrubriek. Die kriteria in die rubriek sê presies vir jou waaroor jy moet skryf, en hoe jy dit moet doen, bv. of jy 'n feit moet noem, skryf of verduidelik.
Natuurwetenskappe vir Graad 9
Wednesday, June 13, 2012
WENKE BY DIE BEANTWOORDING VAN AFDELING B-TIPE VRAE
2.3.1 gebruik word om die mikroskoopskyfie vas te hou
sodat dit nie rondskuif nie. (1)
<><>
>
- Lees die instruksies goed deur sodat jy seker is wat van jou verwag word.
- Kyk hoeveel punte die antwoord tel. Dit sal jou ‘n idee gee van hoeveel feite van jou verwag word.
2.1 Bestudeer
die diagramme oor die bereiding van
koolstofdioksied
in jou werkboek en beantwoord
die
vrae wat volg.
2.1.1 Benoem
die manier wat by die diagram aan
die
linkerkant gebruik word. (1)
2.1.2 Watter eienskap van koolstofdioksied maak
die
gebruik van hierdie metode moontlik? (1)
2.1.3 Hoekom verkies sommige mense die metode
soos in die diagram op die linkerkant bo die
metode soos in die diagram op die regterkant? (3)
2.1.4 Verduidelik
kortliks hoe koolstofdioksied berei
word soos deur die diagram aan die
regterkant
aangedui word. (5)
aangedui word. (5)
2.1 Natrium,
‘n metaal, word in groep 1 op die
periodieke
tabel aangetref. Natrium
se
atoomgetal is 11.
2.1.1 Teken
‘n diagram van ‘n Natrium atoom, en toon
die korrekte aantal protone en
neutrone in die kern,
en elektrone in die gepaste energievlakke. (5)
2.1.2 Beantwoord die onderstaande vrae.
a) Hoekom
sê ons die Natrium atoom is
onstabiel? (3)
b) Wat moet gebeur vir die atoom om
stabiel te raak? (1)
c) Watter tipe ioon vorm die atoom nadat
dit stabiel geword het? (1)
2.2 2.2 Beantwoord die vrae oor verbranding.
2.2.1 2.2.1 Wat is die verskil tussen volledige
en onvolledige
verbranding? (2)
2.2.2 Watter produkte vorm tydens
onvolledige
verbranding? (2)
verbranding? (2)
2.2.3 Watter een van die twee produkte by
2.3.2
genoem is ‘n toksiese gas? (1)
genoem is ‘n toksiese gas? (1)
2.2.4 Watter uitwerking het dit op mense? (2)
2.3 Bestudeer die diagram van ‘n mikroskoop en
beantwoord die vrae wat daarop
volg en g ee die
naam van die deel wat:
2.3.2 wat gebruik word om die mikroskoop mee vas te
hou of te dra. (1)
hou of te dra. (1)
2.3.3 lig laat skyn deur die mikroskoopskyfie. (1)
2.4 Melissa en
haar klasmaats is in ‘n laboratorium besig
om ‘n chemiese stof in glasbekers
met bunsenbranders
te verhit.
| <><>
>
| <><>
>|
| <><>
>
| <><>
>
| <><>
>
2.4.1
| <><>
>
Noem drie veiligheidsmaatreëls wat hulle moet
nakom terwyl hulle met daardie apparaat in die
laboratorium werk. (3)
| <><>
>
| <><>
>
| <><>
>
| <><>
>
| <><>
>
2.4.2
| <><>
>
Hoekom is dit so belangrik om veiligheids-
maatreëls
in ‘n laboratorium na te kom? (3)
| <><>
>
| <><>
>
| <><>
>
| <><>
>
| <><>
>
| <><>
>
| <><>
>
| <><>
>
2.5 Beskou die formule H2SO4
| <><>
>
| <><>
>|
| <><>
>
| <><>
>
| <><>
>
2.5.1
| <><>
>
Wat is die naam van die verbinding? (1)
| <><>
>
| <><>
>
2.5.2
| <><>
>
Noem die verskillende elemente in die verbinding
in die volgorde waarin dit in die formule voorkom. (3)
| <><>
>
| <><>
>
2.5.3
| <><>
>
Hoeveel molekules stel die formule voor? (1)
| <><>
>
| <><>
>
2.5.4
| <><>
>
Bereken die aantal atome wat die formule voorstel. (1)
| <><>
>
| <><>
>
2.5.5
| <><>
>
In watter verhouding kom die elemente in die
verbinding voor? (3)
| <><>
>
| <><>
>
2.6 Beantwoord
die onderstaande vrae oor chemiese reaksies.
| <><>
>
| <><>
>|
| <><>
>
| <><>
>
| <><>
>
2.6.1
| <><>
>
Watter
produkte word gevorm tydens volledige
verbranding? (2)
| <><>
>
| <><>
>
2.6.2
| <><>
>
Verduidelik
waarom die reaksie tussen swawel en
suurstof as ‘n eksotermiese reaksie
beskou word. (3)
| <><>
>
| <><>
>
2.6.3
| <><>
>
Die
versameling van koolstofdioksied deur die afwaartse verplasing van water het
beide voordele en nadele. Verduidelik hierdie stelling. (5)
| <><>
>
| <><>
>
2.6.4
| <><>
>
Watter
algemene produkte vorm wanneer ‘n suur en ‘n metaalhidroksied met mekaar
reageer? (2)
| <><>
>
| <><>
>
2.7 Bestudeer die onderstaande formule en beantwoord die
vrae wat daarop
volg.
(NH₄)₂CO₃
2.1 Wat stel die formule voor? (2)
2.2 Watter deel van die molekule is die ammoniumgedeelte? (1)
2.3 Watter deel van die molekule is die karbonaatgedeelte? (1)
2.4 Verduidelik waarom die NH₄ in die formule in hakies geskryf is. (2)
2.5 Uit hoeveel atome bestaan die molekule? (1)
Tuesday, June 12, 2012
Nog Afdeling A tipe vrae
Dié gedeelte wat volg is ook 'n Afdeling A tipe vraag.
Onthou asb. om instruksies op 'n vraestel te lees sodat jy seker kan wees wat van jou verwag word.
Ek hoop julle leer leka!
Luvies
Onthou asb. om instruksies op 'n vraestel te lees sodat jy seker kan wees wat van jou verwag word.
Ek hoop julle leer leka!
Luvies
Kies
‘n item/woorde uit Kolom B om by die beskrywing in Kolom A te pas. Skryf
slegs die letter (uit Kolom B) langs
die betrokke nommer neem.
KOLOM A
|
KOLOM B
|
2.1 Dit kom in die energievlakke
van ‘n atoom voor.
2.2 ‘n Verbinding
2.3 ‘n Verkorte manier om ‘n verbinding
of element te beskryf.
2.4 ‘n Diatomiese molekule.
2.5 ‘n Toets vir suurstof.
2.6 chemiese formule
2.7 bunsenbrander
2.8 ℃
2.9 vaste stof
2.10 koolstofdioksied
2.11 H₂SO₄
2.12 koolstofmonoksied
2.13 vaste stof
2.14 NaHCO3
2.15 Reagense
2.16 elektrone
2.17 O2
|
A gloeiende houtsplinter
B CO₂
C O
D chemiese formule
E SI
eenheid vir temperatuur
F produk van onvolledige
verbranding
G laat helder kalkwater
melkerig word
I partikels
van dié stof is baie
na aan mekaar
J verkorte manier om ‘n
verbinding of element te
skryf
K om
stowwe te verhit
L Items aan linkerkant van
‘n
vergelyking
M beweeg om die kern van ‘n
atoom
N natriumwaterstofkarbonaat
O diatomiese molekuul
|
Thursday, June 7, 2012
Die volgende is vrae wat kom uit ou vraestelle. Dit handel oor die werk wat ons die laaste 6 maande behandel het. Jy kan dit gebruik om jou voor te berei vir die eksamen. Dit gee jou 'n idee van verskillende maniere hoe vrae gestel kan word.
Jy sal die antwoorde in jou notas vind indien jy dalk nie van die antwoorde ken nie. Moenie net sommer aanvaar dat jy nie die antwoorde ken nie. Gaan soek dan vir die korrekte antwoorde,dit is deel van die leerproses.
Ek gaan eers begin met Afdeling A tipe vrae.
1. Verskeie moontlikhede word as antwoorde vir die vrae voorgestel.
Skryf slegs die letter (A-D) van die korrekte antwoord langs die betrokke
vraagnommer neer.
1.1 Elemente bestaan slegs uit een soort .....
A molekules B atome C formules D verbindings
1.2 Watter deel van die atoom dra die meeste by tot sy gewig?
A Die neutrone en die protone.
B Die neutrone en die elektrone.
C Die elektrone en die protone.
D Die protone en die elektrone.
1.3 Watter een van die onderstaande is nie 'n element nie?
A Alluminium B Jodium C Chloor D waterstofchloried
1.4 C is die simbool vir die element .....
A Kalium B Kalsium C Koper D Koolstof
1.5 Watter een van die onderstaande formules is dié van 'n oksiede?
A NaNO3 B CaS C MgO D MgSO4
1.6 Die simbool vir die element kalsium is .....
A Cl B Ca C C D Cu
1.7 Uit hoeveel atome bestaan twee watermolekule (2H2O)?
A 3 B 5 C 4 D 6
1.8 Watter een van die vergelykings is gebalanseerd?
A H2 + O2 H2O B 2H2 + O2 2H2O
C 2H2 + O2 → H2O D 2H2 + 2O2 → 4H2O
1.9 'n Atoom is .....
A die kleinste bousteen van materie.
B 'n kombinasie van twee of meer elemente.
C 'n stof wat uit verskillende elemente bestaan.
D 'n verkorte manier om 'n verbindingof element te beskryf.
1.10 As 'n chemiese formule eindig met SO4, is dit die formule van .....
A karbonaat B sulfaat C sulfied D nitraat
1.11 Watter van die onderstaande is nie 'n gebruik van waterstof nie?
A Dit word gebruik vir die bereiding van soutsuur en ammoniak.
B Dit help mense met asemhalingsprobleme om asem te haal.
C Dit word gebruik om "vloeibare" olies te verhard in die maak van margerien.
1.12 Watter apparaat word gebruik om voorwerpe of organismes wat nie met die
blote oog gesien kan word nie te bestudeer?
A handlens B Mikroskoop C Teleskoop D Vergrootglas
1.13 Indien ‘n chemiese stof toksies is beteken dit dat die stof ...
A vretend is. B vlambaar is. C verbranding onderhou. D giftig is.
1.14 Die veranderlikes in ‘n ondersoek is ...
A al die faktore wat die ondersoek kan beïnvloed.
B al die lesings wat tydens die ondersoek geneem word.
C al die apparaat wat tydens die ondersoek gebruik word.
D die resultaat aan die einde van die ondersoek.
1.15 Watter feit i.v.m. elemente is nie waar nie? Elemente is ..........
D word op die periodieke tabel gerangskik volgens die hoeveelheid protone wat in die
kern van die atome voorkom.
1.16 Watter een van die volgende is nie ‘n formule nie?
A NH3 B CO C H2O D Cl
1.17 Suurreën is hoofsaaklik te wyte aan ... in die atmosfeer.

A die eenvoudigste stowwe
omdat hulle net een soort atoom bevat.
B is onsuiwer stowwe.C word in twee groepe
verdeel, nl. metale en nie-metale.D word op die periodieke tabel gerangskik volgens die hoeveelheid protone wat in die
kern van die atome voorkom.
1.16 Watter een van die volgende is nie ‘n formule nie?
A NH3 B CO C H2O D Cl
1.17 Suurreën is hoofsaaklik te wyte aan ... in die atmosfeer.
A koolstofdioksied B ammoniak C swaweldioksied D waterdamp
1.18 As ‘n suur met ‘n metaal reageer, is een van die produkte .....
A ‘n sout B suurstof C koolstofdioksied D water
1.19 Voltooi die chemiese vergelyking vir die bereiding van koolstofdioksied
CaCO3 + 2HCl à .......
A CaCl2 + H2O + CO2
B CaCl2 + H2O + CO3
C 2CaCl + H2O + CO2
D CaCl2 + 2HO + CO2
1.20 Diatomiese molekules is molekules wat ...
A uit twee atome bestaan.
B uit twee atome van dieselfde soort bestaan
C uit een soort atoom bestaan.
D uit twee verskillende atome bestaan
Ek vervolg more met nog Afdeling A tipe vrae.
Sterkte met die voorbereiding vir die NW.
Subscribe to:
Posts (Atom)