Wednesday, June 13, 2012

AFDELING C

Afdeling C tipe vrae bepaal hoe goed jy jou kennis oor Wetenskap kan toepas in alledaagse situasies.

Een van die vrae wat jy in hierdie afdeling sal kry is 'n opstel. Maak dan eers seker dat jy verstaan waaroor jy moet skryf. Bestudeer dan die assesseringsrubriek. Die kriteria in die rubriek sĂȘ presies vir jou waaroor jy moet skryf, en hoe jy dit moet doen, bv. of jy 'n feit moet noem, skryf of verduidelik.

No comments:

Post a Comment