Monday, June 4, 2012

Dis weer eksamentyd!

Is jy in Graad 9 en soek jy Wetenskap antwoorde, of moet ek vir jou iets verduidelik wat jy nie so lekker verstaan nie? Dan is jy op die regte plek!

Hierdie blog is vir jou en al my Graad 9 leerders. Pos jou vrae by Comments asb. en ek sal jou so gou moontlik antwoord.

Leka dag
Luvies


No comments:

Post a Comment